Verdien inkomste in 'n neutedop

Verdien inkomste in

Verdien inkomste in 'n neutedop

Daar is baie geleenthede om geld te verdien of tuis te werk op die internet en die doel van hierdie website is om dit so maklik as moontlik vir jou te maak.

Dit is amper gewaarborg dat niemand kan jou meer as ons sal kan help nie maar dit is belangrik dat jy verskeie dinge begryp en verstaan so ter wille van jouself, lees hierdie asseblief deeglik en met volle aandag.

Werk tuis of inkomste verdien inligtingsbron

Ons het nou maar eers begin en daar is wel reeds heelwat inligting maar die doelwit is om al hoe meer en meer inligting op te sit oor werk tuis, vir jouself werk of inkomste verdien insluitend advies, inligting, nuus, raad en waarskuwings.

Aanbied en integrasie van meervoudige inkomstebronne

Ons begin wel met 'n paar aanbevelings en geintegreerde inkomstebronne maar die doel is om verdere inkomstebronne en geleenthede te ondersoek en nog meer aan te beveel of waar moontlik te integreer om ons lede 'n hele reeks geleenthede het om van te kies en gebruik te maak.

Aanbied van 'n administrasie stelsel en 'n hele bemarkingsgroep

Dit het letterlik JARE gevat om die totale stelsel en hele bemarkingsgroep te bou, te toets, herbou en te hertoets en dit word letterlik op 'n skinkbord aan jou en elke lid aangebied om te gebruik asof dit jou eie is en die leuse van die bemarkingsgroep is dan ook "It's YOUR Group".

Die stelsel en groep strek ver wyer as hierdie Cybersite maar ek verduidelik dit nogtans uit 'n verdien geld of werk tuis perspektief.

So jy wil geld verdien neh so kom ons kyk.

Daar is 'n magdom verskillende tipe dinge soos Affiliate of Referral programme, MLM of MLN (Multi Level Marketing of Networking) en dit en dat beskikbaar maar die werklik egte geleenthede het ALTYD die volgende in gemeen.

'n Maatskappy of plek BETAAL JOU om;

a) Iets te doen wat van BEMARKIGNSWAARDE is vir HULLE en/of HULLE INKOMSTE UIT 'N PRODUK OF DIENS vermeerder
b) Ander mense te kry om dit te doen

(En amper enigiets kan hieraan gemeet word of dit eg is of 'n scam want daar MOET voordeel weerskante toe wees en as daar nie 'n produk of diens of sigbare voordeel vir so 'n plek is nie bly weg - elders hele artikel hieroor)

Met (A) hierbo is dit maklik want JY moet peilings invul of daardie "iets doen" waarvoor jy betaal word so no problem.

Maar (B) is amper altyd die geval en jy moet iemand anders kry om 'n produk te koop of van 'n diens gebruik te maak of om die of daardie app te download of om hier of daar aan te sluit of wat daardie "iets doen" is.

Om ANDER MENSE TE KRY om "iets te doen" word BEMARKING genoem.

So met meeste geleenthede en inkomste programme kom dit neer op BEMARKING, om ander mense te kry om 'n produk te koop of van diens gebruik te maak of so "iets te doen" tot voordeel van die besigheid of plek wat jou betaal en omdat meeste mense NIE reg en ordentlik bemark nie, werk dit nie en verdien hulle min of selfs niks nie.

Soos op baie ander artikels se ek weer 'n mens kan nie geld uit enige produk of diens (of geleentheid) verdien sonder bemarking nie, maar met bemarking kan 'n mens geld verdien uit enige produk of diens of geleentheid (of selfs meer met presies dieselfde bemarkingsmoeite)

Dit is presies waar ons en Cybersite inkom

Soos bo jou eerstens van inligting voorsien want kennis is mag en daarmee kan jy baie verder kom, tweedens 'n klomp egte en goeie geleenthede bymekaarkry wat jy kan gebruik, derdens 'n hele stelsel en bemarkingsgroep vir jou aanbied om te gebruik en nou vierdens die volgende.

Outomatisering van baie dinge om dit NOG beter en makliker te maak

Ek het baie artikels geskryf oor hoe belangrik content is en dat DIT die werklike bemarking is so ek gaan net kortliks opsom.

Hou jy van die ontelbare ads wat daagliks onder jou neus gedruk word of verkies jy interesante, leersame en waardevolle artikels? As JY ads verpes nou hoekom wil jy dit onder juis die mense wat jy wil he moet iets vir jou doen se neus druk in plaas van hulle te gee wat hulle soek, interesante, leersame en waardevolle inligting en artikels?

Kom ons se jy skryf nou 'n artikel met waardevolle inligting oor krediet kaarte en pos dit op die webpage wat jy saam met die stelsel kry. Kom ons se ook jy het by Offerforge aangesluit en een van die inkomste geleenthede wat hulle het, is om R100 te verdien uit elke persoon wat jy verwys om aansoek te doen om 'n RCS kaart. (Terloops, as jy by Offerforge aansluit kry ons of ek of enigiemand anders enigiets daaruit nie maar baat wel indirek op 'n ander manier soos jyself ook baat en nog sal verstaan)

Ons het REEDS oor die 200 banner ads van Offerforge op die hele groep gesit waaruit inkomste verdien kan word en jy hoef NIKS te doen behalwe as om by Offerforge aan te sluit, jou Offerforge "affiliate code" te kry en artikels op JOU EIE webpage te begin pos nie.

Die stelsel en outomatisering werk nou as volg

Die artikel OP JOU webpage word outomaties OOK op die bemarkingsgroep gepos en as 'n besoeker op een van die town portals JOU artikel lees.

- Die banner ads op die page verander outomaties na JOU affiliate code
- Die besigheid en links op die page verander outomaties na JOU webpage toe
- Die skrywer verander outomaties na JOU en wys jou foto, ander artikels, info en links

'n Cookie is soos 'n "nota" wat binne selfone, laptops of rekenaars geplak word. So as jy aansluit by Offerforge is jou lid nommer 33333, as jy aansluit by ander inkomstebron is jou nr of kode 4444. As iemand op jou webpage ingaan, plak die stelsel twee cookies wat se Offerforge code = 33333 en xxxx code is 4444. Met 'n banner ad is die LINK bv IN DIE AGTEGROND www.inkomsteverdienplek.co.za/code=????? en die browser vervang dan ????? met die code op die toepaslike cookie of "nota".

Op die bemarkingsgroep werk dit bietjie anders en content word gestoor PER USERID, so as 'n artikel wys, kyk die stelsel eers wie die user is en wat sy naam, en links en besigheid en website en verskillende kodes is, en verander dan baie dinge op die bladsy daarvolgens.

Kortom is die hele stelsel so opgestel om met elke artikel wat jy pos JOU en JOU inkomstebronne tot die maksimum te bemark deur outomatiese kruisbemarking en as jy meer artikels as ek of enigiemand pos, kry JY meer bemarkingskrag en voordeel uit die hele bemarkingsgroep as enigiemand anders of selfs ek.

Soos met baie ander artikels se ek weer, CONTENT IS KING

Facebook, die media en so aan verdien biljoene uit advertensies maar hulle MAAK HULLE GELD deur die content, artikels, nuus, stories, fotos, videos en so aan wat mense gratis en verniet vir hulle gee (in Facebook se geval) en deur joernaliste geskryf word. Sonder daardie CONTENT sal nie Facebook of die media niks wees nie want dit is die CONTENT wat die lesers en besoekers lok en hoe meer en beter content hoe meer besoekers of lesers en hoe meer geld uit besighede wat betaal vir advertensies.

Wat EK oor jare gebou het, is 'n ALTERNATIEWE BEMARKINGSGROEP waar JY en ek en Piet en Sannie, ONS, content kan pos en onsself gratis kan bemark en hoe meer content, hoe meer besoekers, hoe sterker die bemarkingskrag, en hoe meer mense lok dit wat nog meer content opsit, wat tot meer besoekers en nog sterker bemarkingsgroep lei, tot jou en elkeen se individuele en gesamentlike voordeel en dit selfs kragtiger en beter as enige media groep kan wees want EENDRAG MAAK MAG.

Die hele groep is gratis daar vir jou om te gebruik en dit is nie "snaaks" nie want ek verdien my geld al 14 jaar uit die Web Hosting wat ek aanbied en dit is eintlik een massiewe geintegreerde stelsel waar elke hosting klient OOK die bemarkingsgroep kan gebruik, net soos die cybersite lede, en elke website wat ek bou OOK geintegreer is soos jou webpage (Net meer intensief).

Dit is maar dieselfde as waar onderwysers, ouers en leerlinge saamwerk om content / inhoud aan 'n bazaar te verleen om soveel besoekers as moontlik te trek en inkomste vir die skool te verdien met die verskil dat die bemarkingsgroep "nie-winsgewend" is en alle inkomste 100% na die betrokke persoon self gaan, afhangende van sy/haar effort (hoeveelheid goeie kwaliteit artikels.....)

Om inkomste te verdien, dink andersom, fokus op bemarking, op content en die inkomste sal outomaties kom en daar is honderde e-boeke, boeke, dvd's, kursusse en wat nog wat jou presies dieselfde sal se terwyl ek en cybersite dit net verder gevat het en OOK die stelsel en bemarkingsgroep te bou en beskikbaar te stel.

Daar is baie inligting op die website en daar kom nog meer maar die regtig waardevolste inligting wat ek kan gee is eerstens LEES, LEES en tweedens

I hear and I forget. I see and I remember. I do and I understand